Ek het die blomme vir my dogter se troue gedoen, die aand op die onthaal geval … pols gebreek ... eina stuitjie en na operasie “wakker word” besef, ek het die mooimaak van die trou blomme so geniet. Iemand het daarna vir my gevra, “Sal jy ons trou blomme ook doen?”... en so het my storie begin.

I grew up in a house were there was a lot of creativity, thanks Mamma! I love to create beautiful things ...with a sharp eye for detail... beautiful flowers make special memories.

AlsMoi en Cinnamon Creations is jou een-stop span! Ons kan jou DROOM troue en funksie laat waar word!

Liefde, Theronda